Return to Services

Maintenance

Garden Maintenance
Includes moving of the lawns, cleaning of garden beds, neatness of edging, pruning, and the treatment of infected plants if needed.  We will inform you if anything goes wrong in your garden, and will provide you with herbs and vegetables for your holiday if ordered in time.  We will also plant seasonal color plants if you so desire.  We visit your garden once a month, except if you require for us to do more visits.
Our Maintenance teams look after urban gardens as well as the George Airport, and both the Langeberg- and Mosselbaai Malls.

Tuin instandhouding
Ons tuin instandhouding sluit in gras sny, beddings skoonmaak, die randte van die gras en bedding netjies maak, snoei, en die behandeling van siek plante.  Ons stel u in kennis van voorgestelde Projekte, of wanneer plante dood is, kan vir u groente en kruie voorsien vir u vakansie seisoen indien betyds gereel, en plant seisoenale plantjies vir vrolike vakansie kleur aan indien u so verlang.  Ons besoek u tuin een maal per maand, of meer, na gelang van die versoek.
Ons Tuin instandhoudings Projekte strek van tuine in die omgewing tot die George Lughawe, en beide die Langeberg – en Mosselbaai Malls.

Permanent link to this article: http://leani.co.za/services/maintenance/