Return to Services

Landscaping

Advise, New Garden projects or Garden Revamps
Our portfolio includes creating seaside gardens, small, medium and large, that fit into the wider landscape, and that best suit the style of the house and the aspirations and personal needs of our clients.  Our portfolio includes both formal and informal, modern, minimalist and wild seaside and shady gardens.
The process:
An initial consultation at your house will be set to assess your requirements and enable an inspection of your garden and the site survey.  The completion of a questionnaire (put link here)  will help the designer in the process.
The next step will be a design proposal and estimate of the costs of the project involved.  Within this proposal are normally included a design plan, depending on the project and client needs.
After accepting of the estimate, a date of commencement of the project will be set, and a required deposit made by the client.

Tuin advies, Nuwe tuin Projekte, Tuin hernuwing
Ons portfolio sluit in die onwikkeling en installering van see tuine, klein medium en groot, wat inpas in die groter landskap prentjie, en pas by die styl van die huis en die aspirasies en persoonlike voorkeure van die klient.  Ons ontwikkel beide formeel en informeel, modern, mimimalisties, volson en skadu tuine.
Die proses:
N konsultasie by u huis stel die ontwerper in staat om n evaluering van die omgewing en u erf te doen asook u persoonlike voorkeure vir u tuin.  Ons sluit n vraelys put link here in wat die ontwerper bystaan om die beste ontwerp vir u behoeftes te doen.
Die daaropvolgende stap sal wees n ontwerpers voorstel en estimasie van die projek.  Indien die projek dit vereis, kan die ontwerper ook n tuinplan en skets volgens die klient se behoefdes voorsien.
Wanneer die estimasie en voorstel aanvaar word, is die volgende stap n aanvangs datum vir die projek, en betaling van die nodige deposito.
Kontak ons gerus vir navrae en pryse.

Permanent link to this article: http://leani.co.za/services/landscaping/