Home

Between Mosselbay and George, Little Brak River and Great Brak River, on the R102 (old George rd), you will find Leani Nursery.
Fresh inspiration and full of new ideas to make your experience complete.
A Wide variety of plants and specials available:
Succulents and Fynbos; Seedlings, Herbs, Vegetables, flowers, trees and shrubs; Indigenous or exotic, wind resistant sea gardens or shade inspiration,
We will make your garden heart beat faster
Here, you will also find the organic soil products you need for planting, and in our garden shop you can find anything from seed to fertilizer, pots and other products.
Become part of our nursery family, Safe Kiddies playground
Wheelchair friendly

Tussen Mosselbaai en George, Kleinbrak en Grootbrak, op die R102 (ou George pad), is Leani Kwekery geleë.
Kraakvars inspirasie en propvol nuwe idees om u tuin ervaring by ons “Karoo by die See” te voed.
Wye verskeidenheid van plante en spesiale aanbiedinge is beskikbaar:
Vetplante en Fynbos, saailinge, kruie en groente, blomme, bome en struike, inheems of eksoties, windbestande seetuine of skadu inspirasie,
Ons idees sal u hart vir tuinmaak vinniger laat bons.
Ons verskaf ook die nodige grond en voedings produkte benodig.
Binne ons tuin winkel sal u van saad en kunsmis tot potte en ander benodighede vind.
Word deel van ons kwekery familie.
Veilige Kinder speelplek.
Rolstoel vriendelik.

Permanent link to this article: http://leani.co.za/